VOORBEREIDING VIR OUERSKAP

Ons het hierdie spesiale program saamgestel om verwagtende ouers gedurende die swangerskap, geboorte en die baba se eerste jaar te ondersteun.

Registreer vandag en geniet:

  • 'n Swangerskapsjoernaal om dagboek te hou van die spesiale tyd
  • Toegang tot ons swangerskap-en-baba-webwerf
  • Weeklikse e-posbrokkies oor u baba se ontwikkeling
  • Mylpaalboek om belangrike datums en oomblikke aan te teken
  • CPR classes*.
  • Klasse in kardiopulmonêre resussitasie (KPR)*
  • Die Mediclinic Baby-toepassing
  • Pasgemaakte voorgeboorteprogramme, met al die professionele hulp wat u benodig*
  • Luukse voorgeboorteklasse vir besige paartjies oor naweke
  • Bystand met werkloosheidsversekeringseise en geboorteregistrasies
  • Moeder-en-baba-geskenksakkie, sertifikaat met afdruk van baba se voetjie, webwerf-foto en ’n spesiale vieringsverrassing
  • Nageboorte-ondersteuning*
  • 24-uur-hulplyn en ondersteuning om al u swangerskaps- en babaverwante navrae te beantwoord: 0860 233 333.

Registreer aanlyn by www.mediclinicbaby.co.za of SMS ‘register4baby’ na 37838.

Indien u meer inligting wil hê, stuur ’n e-pos na mediclinicbaby@mediclinic.co.za of skakel u naaste Mediclinic-hospitaal.

*Slegs by deelnemende hospitale.

Fooie, bepalings en voorwaardes mag van toepassing wees.